WATERBERG STEREO 104.9 FM MAAK ‘N VERSKIL

Waterberg Stereo het luisteraars regoor Suid‐Afrika en ook oor die grense van die wêreld heen wat deur middel van “live streaming” op ons App en Webtuiste na ons luister.

Ons FM uitsaai gebiede sluit in

⇒ Nylstroom
⇒ Naboomspruit
⇒ Warmbad
⇒ Leeupoort
⇒ Thabazimbi
⇒ Ellisras
⇒ Pta‐Noord
⇒ Brits
⇒ Hartbeespoortdam
⇒ Rustenburg
⇒ Krugersdorp
⇒ Sun‐City
⇒ Northam
⇒ Rooiberg

Skills

Posted on

14/01/2021