Nylverspreiders is ‘n inset verskaffer van Landbou Produkte. Ons is agente vir Agricol (Saad) en Afrifert (Kunsmis), ons het ‘n volle reeks van produkte in vooraad vir klein en groot behoftes. Ons is ook betrokke met Grondboon en Suikerboon verbouing in die Limpopo Provinsie.

KONTAKBESONDERHEDE

 

Skills

Posted on

14/01/2021