Wen ‘n wegbreek naweek in die Bosveld

Hier is jou kans om n lekker wegbreek naweek in die Bosveld te wen!!!

WEN!!!! WEN!!!! WEN!!!!

Help ons met n slagspreuk vir Waterberg Sakekamer deur jou voorstel deur te stuur na info@waterbergsake.co.za en staan n kans om n naweek vir 2 volwassenes en 2 kinders te wen by Likhama Lodge.

Sluitingsdatum vir inskrywings is 3 Maart 2017.

Wenner sal tydens die Ledevergadering van 16 Maart 2017 aangekondig word.

Spring weg en stuur daai voorstelle nou om teleurstelling te voorkom!!!

 
 

Verification