Sakekamer Ledevergadering te Koro Creek klubhuis om 18h00 Donderdag 18 Mei 2017

Waterberg Sakekamer slide7

Sprekers vir die aand:

Mnr. Bafedile MafologeleSampada as belegger en rolspeler in die Waterberg.

Mnr. Johann AbrieMunisipaliteit sal kom terugvoer gee oor die stand van sake oor die volgende:

  • Straatligte
  • Ou en nuwe stortingsterrein
  • Nuwe Hospitaal en
  • Kaartjie krag

Mev. Nadine Laubscher - DA Jeugdag Byeenkoms.

Daar sal n kontant kroeg en A La Carte ete wees na afloop van die vergadering.

Bevestig asb. bywoning by die kantoor.