20 April 2017: Ledevergadering by Koro Creek, om 18h00 vir 18h30

Sprekers vir die aand:

 

Munisipaliteit – Johann Abrie

Polisie en GPF – Loekie Harmse en Barend Pienaar

Sonstraalskool – Coreen Campher

Mo -Ads Advertising – Manie Meintjies

 

Die wenner van die slagspreuk kompitisie sal ook aangekondig word!!

Daar sal n kontant kroeg en A La Carte ete wees na afloop van die vergadering.