Nuwe Afrikaanse film “Uitgevang” by Laerskool Nylstroom Vrydag, 19 September 2014

Op Vrydag, 19 September 2014 gaan die nuwe Afrikaanse film “Uitgevang” by Laerskool Nylstroom vertoon word.  Ons is baie opgewonde, omdat Nylstroom gemeenskap so bevoorreg is dat ons die eerste dorp is waarheen die film “gebring” word.   Die produksie span gaan met die film toer van dorp tot dorp en soos in die ou dae […]

> Lees meer / Read more