20 April 2017: Ledevergadering by Koro Creek, om 18h00 vir 18h30

Sprekers vir die aand:   Munisipaliteit – Johann Abrie Polisie en GPF – Loekie Harmse en Barend Pienaar Sonstraalskool – Coreen Campher Mo -Ads Advertising – Manie Meintjies   Die wenner van die slagspreuk kompitisie sal ook aangekondig word!! Daar sal n kontant kroeg en A La Carte ete wees na afloop van die vergadering.

> Lees meer / Read more