Ledevergadering: Don 12 Januarie 2017 te Koro Creek klubhuis om 18h00 – 18h30.

Ons nuwe Burgermeesteres Marlene Vermaak sal die spreker wees vir die aand om haar self aan die lede te kom voorstel, asook lede bietjie meer te kom inlig rondom die volgende: Vordering van Privaat Hospitaal Vordering van nuwe stortingsterrein Ontwikkeling by Aardwolf Brug in rivierstraat Prepaid Krag Vordering met water probleme en herstel op paaie […]

> Lees meer / Read more