Sakekamer ledevergadering Donderdag 15 September te Koro Creek klubhuis om 18h00 vir 18h30.

Nou komende Donderdag 15 September is Sakekamer ledevergadering te Koro Creek klubhuis om 18h00 vir 18h30. Sprekers vir die aand: Johann Abrie (Speaker van Modimolle/Naboomspruit Munisipaliteit) – Huidiglike stand van sake en vordering by Munisipaliteit, asook toekoms planne vir Modimolle/Naboomspruit Munisipaliteit. Kol. Harmse (SAPD) – Misdaad Statistieke Daar sal n A La Carte ete wees […]

> Lees meer / Read more