Sakekamer Ledevergadering Donderdag 12 Mei 2016 te Koro Creek klubhuis om 18h00 vir 18h30

Nou komende Donderdag 12 Mei 2016 is dit Sakekamer Ledevergadering te Koro Creek klubhuis om 18h00 vir 18h30.(Vergadering sal stiptelik begin) Spreker vir die aand: Dr Ernest Messina vanaf die AHI sal lede kom toespreek oor positiwiteit rakende die swak ekonomie rondom moeilike finansiele omstandighede in n besigheid. Daar sal n A La Carte ete […]

> Lees meer / Read more