Sakekamer Ledevergadering 14 April 2016 te Koro Creek klubhuis – begin stiptelik om 18h30

Nou komende Donderdag 14 April 2016 is Sakekamer Ledevergadering te Koro Creek klubhuis.  Die vergadering sal stiptelik om 18h30 begin. Sprekers vir die aand: Mnr Erick van Jaarsveld van G & G Arbeidskonsultante sal lede kom inlig oor die minimum lone in verskeie besigheidsbedrywe, Mnr Thabang Selemela waarnemende bestuurder van water en sanitasie vanaf die […]

> Lees meer / Read more