Sakekamer Ledevergadering te Koro Creek klubhuis Donderdag 10 Maart 2016

Nou komende Donderdag 10 Maart is Sakekamer Ledevergadering te Koro Creek klubhuis om 18h00 vir 18h30. Die Argitek, Ontwikkelaars en Projekbestuurder van die nuwe privaat Hospitaal wat open in Modimolle sal lede kom toespreek. Daar sal n kontant kroeg en A La Carte ete na die vergadering wees. Bevestig asb bywoning by die kantoor: info@waterbergsake.co.za […]

> Lees meer / Read more