Sakekamer Ledevergadering Donderdag die 15de Oktober by Koro Creek klubhuis om 18h00 vir 18h30.

  Julle word vriendelik uitgenooi na komende Donderdag die 15de Oktober se laaste formele Sakekamer Ledevergadering wat plaasvind by Koro Creek klubhuis om 18h00 vir 18h30. Sprekers vir die aand is as volg: Mnr Johann Joubert     –   Vleilande en Recycling in Modimolle Mnr. Noel Coetzee        –   Direkteur van onderwys vir PLG privaat skole (nuwe skool […]

> Lees meer / Read more