Sakekamer Ledevergadering by Koro Creek om 18h00 vir 18h30.

Mnr Johan Spies sal lede kom toespreek oor die inpak van aftrede op n dorp se ekonomie. Daar sal kontant kroeg en A La Carte ete wees na die tyd. Bevestig asb bywoning by die kantoor: 014 007 0572/info@waterbergsake.co.za Wil julle ook net herinder aan die Waterberg Sakekamer se Pa-en-Seun Visvang naweek wat elke jaar […]

> Lees meer / Read more