Waterberg Sakekamer Ledevergadering Do 16 April 2015 te Koro Creek Klubhuis om 18h00 vir 18h30

Waterberg Sakekamer wil u vriendelik uitgenooi na hulle volgende ledevergadering wat sal plaasvind nou komende Donderdag 16 April 2015 te Koro Creek Klubhuis om 18h00 vir 18h30.(Modimolle) Mnr Charl du Plessis n kundige op plaaslike regering vanaf die AHI, met wye ervaring in Munisipale bestuur is die spreeker vir die aand en sal lede kom […]

> Lees meer / Read more