Ledevergadering Donderdag 19 Februarie nuwe bestuur vir 2015 gekies

Tydens die Sakekamer se ledevergadering wat gehou is op Donderdag 19 Februarie te Koro Creek is die nuwe bestuur vir 2015 gekies. Op die foto van links na regs: Pieter Claasens, Rudi Schlieben, Danie van der Merwe, Gerhardt Breytenbach, Jan Koelewyn, Paul Fouche, Wiets Botes en Fernando Goncalves.

> Lees meer / Read more