Donderdag 22 Mei Sakekamer Ledevergadering by Koro Creek om 18h00

Sprekers vir die aand: Mnr Steve Botha – Small Enterprise Development Agency (Seda) Mev Rhona van Niekerk – Polisieringsvoertuig Sektor 3 Rudi Fourie – Hoerskool Nylstroom Kontant Kroeg en A La Carte ete beskikbaar Bevestig asb bywoning by die kantoor by: 014 717 4660 / info@waterbergsake.co.za / sms: 071 179 8942 Baie dankie Kantoor Groete […]

> Lees meer / Read more