Waterberg Sakekamer Pa en Seun Visvang Naweek 16 Sep 2016

Waterberg Sakekamer Pa en Seun Visvang Invite 16 Sep 2016

Die Pa en seun visvang naweek is n jaarlikse tradisie by die Sakekamer wat gekenmerk word as n manne naweek, waar Pa’s en seuns bymekaar kan wees vir n ontspanne welverdiende wegbreek naweek saam….

Hierdie jaar vind dit weer plaas te Waterberg Farmstay buite Vaalwater vanaf 16 September 2016.

Daar is groen grasperke tot teen die water met ablusie geriewwe met kampterein wat baie skoon en netjies onderhou word dis werklik die moeite werd om te besoek.

Kontakpersoon: Pieter Claasens 082 928 1088 | pieter@pjmotors.co.zaBeperkte plekke voltooi asb nou die vorm om te bespreek: