Visvang

Sakekamer manne visvangnaweek 3 tot 5 Maart 2017 te Waterberg Farmstay

Sakekamer manne visvangnaweek 3 tot 5 Maart 2017 te Waterberg Farmstay

3 tot 5 Maart 2017 te Waterberg  Farmstay

Kostes vir die naweek beloop as volg:

Inskrywingsgelde:  R 100.00 per persoon (Lid)

R 150.00 per persoon (Nie – Lid)

Verblyfkostes:        R 130.00 per persoon per dag.

Daar is lekker GROOT pryse te wen, ondersteun die geleentheid!!

Kontak gerus vir Pieter Claassens vir verdere inligting by:  082 928 1088

Waterberg Sakekamer Pa en Seun Visvang Naweek 4 – 6 Sep 2015

Waterberg Sakekamer Pa en Seun Visvang Naweek 4 – 6 Sep 2015

Die Pa en seun visvang naweek is n jaarlikse tradisie by die Sakekamer wat gekenmerk word as n manne naweek, waar Pa’s en seuns bymekaar kan wees vir n ontspanne welverdiende wegbreek naweek saam….

Hierdie jaar vind dit weer plaas te Waterberg Farmstay buite Vaalwater vanaf 4-6 September 2015.

Daar is groen grasperke tot teen die water met ablusie geriewwe met kampterein wat baie skoon en netjies onderhou word dis werklik die moeite werd om te besoek.

Inskrywingsgelde beloop R100 per kop vir lede en R150 per kop vir nie-lede.

Verblyf kostes by Farmstay beloop R100 per kop per dag. Betaling vir verblyf direk by Waterberg Farmstay.

Kontakpersoon: Pieter Claasens 082 928 1088 | pieter@pjmotors.co.za

 

2014 se Foto’s:

Waterberg Sakekamer Pa en Seun Visvang Naweek – 12-14 September 2014

visvang invite 2014

Die Pa en seun visvang naweek is n jaarlikse tradisie by die Sakekamer wat gekenmerk word as n manne naweek, waar Pa’s en seuns bymekaar kan wees vir n ontspanne welverdiende wegbreek naweek saam….

Hierdie jaar maak die Sakekamer weer so en vind dit plaas te Waterberg Farmstay buite Vaalwater vanaf 12-14 September.

Daar is groen grasperke tot teen die water met ablusie geriewwe met kampterein wat baie skoon en netjies onderhou word dis werklik die moeite werd om te besoek.

Kostes vir verblyf:  R 85 per kop per dag/nag.  Kan met aankoms betaal word, met kaart of kontant.

Inskrywingsgeld:  R100 per kop (onthou net dat dit catch en release is)

Pryse sal in 3 Katagorie gegee word:  Voorskool / Laerskool / Hoërskool

Padaanwysings:

 

Waterberg Farmstay & Karavaan Park is op die oewers van die Mogol Rivier geleë. 35Km vanaf Vaalwater, op die ou Ellisras pad. (Padkaart aangeheg)

Let wel: (Elkeen moet voorsiening maak vir sy eie eet en drinkgoed vir die naweek, behalwe vir Saterdag middag / aand)

Vir Besprekings en verdere inligting Kontak Robbie by : 082 373 1022

 

 Feb 2014 Foto’s