Modi Mall

Modi Mall

A wonderful shopping centre located in the bustling small town of Modimolle

Modi Mall is ‘n 18 000  vierkante meter streeks – inkopiesentrum wat bestem is om ‘n baken in die Waterberg Streekte word.

Die Sentrum is gerieflik gelee op die hoek van Thabo Mbeki en Limpopo straat binne sigafstand van die pad na Vaalwater en Ellisras.

Die Sentrum is gerieflikheidshalwe op ‘n enkelvlak gebou en straal stylvolle elegansie uit.

Die Mall sal nuwe standaarde van elegansie en styl in Modimolle in die Waterberge vestig en volhou.

Elke faset van die Sentrum spreek van gerief,  stylvolle afwerking, voldoende parkering en gemaklike toegang.

Modi Mall die nuwe maatstaf van loutere koopgenot.