Protea Apteek

Ons is geleë in Nylstroom (Modimolle), Limpopo.

Indien daar inligting benodig word oor dwelmmiddels en sport of watter medikasie gebruik mag word  deur sport – manne/vroue besoek gerus ons belangrike skakels blad. Daar is verskeie skakels met betrekking tot die mediese wêreld asook ons omgewing.

Telefoon: Alle ure: 014 717 5351
 
Straat Adress: Nelson Mandela Rylaan 88
 
GPS koordinate: 24.702588 28.407932