R 12 000.00 per Bul – Kan self uitsoek watter bul om te skiet.

Loop op 17 duisend hektaar plaas – groot 5 area.

Vleis word weer gekoop op plaas teen R 12 p/kg.

Verblyf ook beskikbaar

Kontak:

Sonette Ebersohn (Waterberg Sakekamer)

Kantoor: Nylstene Businesspark, no.8 Nelson Mandela Straat, Modimolle, South Africa.

E-pos: info@waterbergsake.co.za

Tel: +27 14 717 4660

Faks: 086 656 0504