Lede van die Sakekamer word versoek om elkeen n gas saam te bring vir die vergadering en is die publiek ook meer as welkom om die vergadering by te woon.

Sprekers vir die aand is:

Mnr Jacques Breytenbach (Myn Ingenieur ) wat gaan praat oor:

Die toekoms van mynwese in SA en moontlikhede in die Waterberge,
Die kernaspekte wat Myn Maatskappye oorweeg om n myn of myne in n sekere area te vestig,
Sake – geleenthede vir die privaatsektor uit die sekondere gevolge van mynbedrywighede.

Mnr Hoffman Prinsloo (Cranbrook) gaan praat oor:

Die mynbou Sektor en die uitdagings daarvan in die Waterberge

Daar sal n kontant kroeg wees en A La Carte ete

Bevestig asseblief bywoning by die kantoor by 014 717 4660 / info@waterbergsake.co.za / per sms 071 179 8942

Wonderlike dag en week aan elkeen van julle

Kantoor Groete
Sonette