Sprekers vir die aand:

Mnr Steve Botha – Small Enterprise Development Agency
(Seda)

Mev Rhona van Niekerk – Polisieringsvoertuig Sektor 3

Rudi Fourie – Hoerskool Nylstroom

Kontant Kroeg en A La Carte ete beskikbaar

Bevestig asb bywoning by die kantoor by:
014 717 4660 / info@waterbergsake.co.za / sms: 071 179 8942

Baie dankie

Kantoor Groete
Sonette