Jaar afsluitings byeenkoms, laaste Ledebyeenkoms vir die jaar Dinsdag 23 Oktober 2018 te Koffiekan plaaswerf Restaurant om 18h00 vir 18h30

Jaar afsluitings byeenkoms, laaste Ledebyeenkoms vir die jaar Dinsdag 23 Oktober 2018 te Koffiekan plaaswerf Restaurant om 18h00 vir 18h30

Onthou om te bevestig vir volgende week se laaste Ledebyeenkoms vir die jaar, indien u nog nie bevestig het nie!!!

Die jaar afsluitings byeenkoms vind plaas op Dinsdag 23 Oktober 2018 te Koffiekan plaaswerf Restaurant om 18h00 vir 18h30 vir Sakekamer lede.

Borge vir die aand is Nedbank, Marlene van Staden (Burgermeester) en Nylstene.

Besprekings punte vir die aand as volg:

  • Huidige politieke klimaat in SA en hoe dit besighede beinvloed
  • Ekonomiese vooruitsigte vir besigheids eienaars in Limpopo
  • Eskom, hofaansoeke en die Munisipaliteit se finansiele situasie

Daar sal n kontant kroeg na afloop van die vergadering wees met n gratis ete vir betaalde lede…braaivleispakkie met pap, sous en slaai. (Gades is welkom)

Hoop om u almal daar te sien!!

Bevestig asb so spoedig as moontlik bywoning by die kantoor by: info@waterbergsake.co.za / 014 007 0572 of op whatsapp groep.

Sakekamer Ledevergadering 12 April 2018

Sakekamer Ledevergadering 12 April 2018

Nou komende Donderdag 12 April is weer Sakekamer Ledebyeenkoms te Koro Creek klubhuis om 18h30  .   

Ons Spreker vir die aand is Mnr Rob Tooley (MEC(LUR) van Finansies in Limpopo) wat lede sal kom toespreek oor die finansieële toestand en omdraai – Strategie vir Munisipaliteite. 

Daar sal ook terugvoer gegee word ivm ESKOM kennisgewing

Anglo American is ons Hoofborg vir die aand en sal lede kom inlig oor hoe om as Vendor by Anglo aan te sluit, watter geleenthede daar is ens.

Baie dankie ook aan al ons ander Borge vir die aand:

  • Equadoor Web Design
  • Pappot Gastehuis – Verblyf
  • JUBA – Vir klank

Daar sal n vingerete wees met “Bottomless” Koffie, asook n kontant kroeg na afloop van die vergadering.                                                                                                     

Bevestig asseblief bywoning by die kantoor by:  info@waterbergsake.co.za / 014 007 0572 / whatsapp groep of sms na 071 179 8942.

Raak betrokke, bly ingelig en kom geniet n heerlike aand saam met ons!!. 

Baie dankie.

Hoop om u almal daar te sien. 

Vriendelike groete,

 Sonette Ebersöhn

Skakelbeampte

Waterberg Sakekamer

Tel: 014 007 0572

Faks: 086 656 0504

info@waterbergsake.co.za

Die Waterberg Sakekamer in Modimolle se eerste vergadering van die jaar was ‘n groot sukses.

Die Waterberg Sakekamer in Modimolle se eerste vergadering van die jaar was ‘n groot sukses.

Die Waterberg Sakekamer in Modimolle se eerste vergadering van die jaar was ‘n groot sukses