Art the gateway to Shangri-La – Art Exhibition Invite

Art the gateway to Shangri-La – Art Exhibition Invite

Please join us and enjoy Art in the Waterberg at the magnificent SHANGRI-LA Hotel & Spa

Featuring the following South African Artists:

Adriaan Boshoff Jnr
Anton DK
Elsa Cornelissen
Eric Lubisi
Gert Potgieter
Hercules Els
James Harris
Joyce Carrera
Olga Pretorius Van Wyk
Ruddha
Ryan Loubser
Sas Kloppers
Stef de Beer
Tienie Pritchard

Event opening Friday 18:30

The exhibiting Artists is supporting Die Pos Kinderfonds with 10% of the exhibition proceeds.

“Ontdek die Hart van Jou Besigheid” saam met Amelia Morgenrood 18 Okt 2017 19h00 Koro Creek klubhuis – Gratis, die publiek is welkom.

“Ontdek die Hart van Jou Besigheid” saam met Amelia Morgenrood 18 Okt 2017 19h00 Koro Creek klubhuis – Gratis, die publiek is welkom.

“Ontdek die Hart van Jou Besigheid” saam met Amelia Morgenrood 18 Okt 2017 19h00 Koro Creek klubhuis – Gratis, die publiek is welkom.

Woensdag 18 Oktober om 19h00 – 19h30 te Koro Creek klubhuis in Modimolle tydens die Sakekamer se maandvergadering.

Gratis, die publiek is welkom.

Teken die bywonings register en staan n kans om ’n prys te wen met ons gelukkige trekking!!“Lucky Draw“

Moenie uitmis op hierdie aand!!!

 

Waterberg Sakekamer Pa en Seun Visvang Naweek 4 – 6 Sep 2015

Waterberg Sakekamer Pa en Seun Visvang Naweek 4 – 6 Sep 2015

Die Pa en seun visvang naweek is n jaarlikse tradisie by die Sakekamer wat gekenmerk word as n manne naweek, waar Pa’s en seuns bymekaar kan wees vir n ontspanne welverdiende wegbreek naweek saam….

Hierdie jaar vind dit weer plaas te Waterberg Farmstay buite Vaalwater vanaf 4-6 September 2015.

Daar is groen grasperke tot teen die water met ablusie geriewwe met kampterein wat baie skoon en netjies onderhou word dis werklik die moeite werd om te besoek.

Inskrywingsgelde beloop R100 per kop vir lede en R150 per kop vir nie-lede.

Verblyf kostes by Farmstay beloop R100 per kop per dag. Betaling vir verblyf direk by Waterberg Farmstay.

Kontakpersoon: Pieter Claasens 082 928 1088 | pieter@pjmotors.co.za

 

2014 se Foto’s:

INVITATION: The Mokopane Business Chamber cordially invites you to our year end meeting – 20 November 2014

 

The Mokopane Business Chamber cordially invites you to our year end meeting:

DATE: 20 November 2014

VENUE:Limpopo River Room, Legend Golf & Safari Resort

TIME: 18:00 for 18:30

The economic head of departments of the various embassies of Poland, Hungary, Slovakia and Czech will be addressing the attendees on mutual tourism and other business opportunities.  This will be something not to be missed. Surrounding Business Chambers will also be invited to attend.

Bookings can be done at the Chamber office 015 491 8458.


UITNODIGING

Mokopane Besigheidskamer nooi u hartlik uit na ons jaareind vergadering.

DATUM: 20 November

LOKAAL:Limpopo River Room, Legend Golf & Safari Resort

TYD: 18:00 vir 18:30

Die ekonomiese hoofde van die onderskeie ambassades van Pole, Hongarye, Slovakye en die Tsjeggiese Republiek kom die aand gesels oor wedersydse toerisme en besigheidsmoontlikhede.

Dis iets wat plaaslike sakelui beslis nie moet misloop nie.

Besprekings: (015 491 8458)

Mokopane Chamber of Business

mokopane.bti@mweb.co.za

(T) 015 4918458

(F) 015 4918460

Business Hours: 8:00-13:00

Map to Entabeni lodge