Waterberg Sakekamer Pa en Seun Visvang Naweek 4 – 6 Sep 2015

Waterberg Sakekamer Pa en Seun Visvang Naweek 4 – 6 Sep 2015

Die Pa en seun visvang naweek is n jaarlikse tradisie by die Sakekamer wat gekenmerk word as n manne naweek, waar Pa’s en seuns bymekaar kan wees vir n ontspanne welverdiende wegbreek naweek saam….

Hierdie jaar vind dit weer plaas te Waterberg Farmstay buite Vaalwater vanaf 4-6 September 2015.

Daar is groen grasperke tot teen die water met ablusie geriewwe met kampterein wat baie skoon en netjies onderhou word dis werklik die moeite werd om te besoek.

Inskrywingsgelde beloop R100 per kop vir lede en R150 per kop vir nie-lede.

Verblyf kostes by Farmstay beloop R100 per kop per dag. Betaling vir verblyf direk by Waterberg Farmstay.

Kontakpersoon: Pieter Claasens 082 928 1088 | pieter@pjmotors.co.za

 

2014 se Foto’s: