INVITATION: The Mokopane Business Chamber cordially invites you to our year end meeting – 20 November 2014

 

The Mokopane Business Chamber cordially invites you to our year end meeting:

DATE: 20 November 2014

VENUE:Limpopo River Room, Legend Golf & Safari Resort

TIME: 18:00 for 18:30

The economic head of departments of the various embassies of Poland, Hungary, Slovakia and Czech will be addressing the attendees on mutual tourism and other business opportunities.  This will be something not to be missed. Surrounding Business Chambers will also be invited to attend.

Bookings can be done at the Chamber office 015 491 8458.


UITNODIGING

Mokopane Besigheidskamer nooi u hartlik uit na ons jaareind vergadering.

DATUM: 20 November

LOKAAL:Limpopo River Room, Legend Golf & Safari Resort

TYD: 18:00 vir 18:30

Die ekonomiese hoofde van die onderskeie ambassades van Pole, Hongarye, Slovakye en die Tsjeggiese Republiek kom die aand gesels oor wedersydse toerisme en besigheidsmoontlikhede.

Dis iets wat plaaslike sakelui beslis nie moet misloop nie.

Besprekings: (015 491 8458)

Mokopane Chamber of Business

mokopane.bti@mweb.co.za

(T) 015 4918458

(F) 015 4918460

Business Hours: 8:00-13:00

Map to Entabeni lodge

Waterberg Sakekamer jaareind vergadering te Koro Creek om 18h00 vir 18h30 – Donderdag 13 November

Waterberg Sakekamer slide5

Donderdag 13 November is dit die Waterberg Sakekamer se jaareind vergadering te Koro Creek om 18h00 vir 18h30.

Waterberg Sakekamer nooi u almal hartlik uit om hierdie vergadering by te woon.

Waterberg Sakekamer is as Medium - Sakekamer van die jaar aangewys uit 100 Sakekamers reg oor die land by die AHI
se Nasionale Kongres in Durban en wil die Sakekamer graag tydens hierdie vergadering 'n volledige voorlegging
van die Sakekamer se werksaamhede van die afgelope jaar, waarvolgens die Sakekamer vir die toekenning beoordeel
is, aan lede, die Publiek en belangstellendes vertoon. 

Daar sal 'n A La Carte ete en n kontant kroeg beskikbaar wees.

Hierdie is nie 'n formele vergadering nie en is u meer as welkom om die aand saam met ons te kom geniet.

Kontak gerus die kantoor vir enige verdere vrae en inligting:

014 717 4660 / info@waterbergsake.co.za