Donderdag 14 Augustus Sakekamer Ledevergadering by Koro Creek om 18h30

Waterberg Sakekamer logo web korrek

Bevestig asb bywoning by die kantoor by 014 717 4660 / info@waterbergsake.co.za / of per sms 071 179 8942

Daar sal A La Carte ete wees, asook kontant kroeg.

Sprekers vir die aand:

Nikki Ludik  –  Nuwe Dorpsontwikkeling
Marinda van der Walt  –  Besigheidsvaardigheids beplanning

Waterberg Sakekamer Pa en Seun Visvang Naweek – 12-14 September 2014

visvang invite 2014

Die Pa en seun visvang naweek is n jaarlikse tradisie by die Sakekamer wat gekenmerk word as n manne naweek, waar Pa’s en seuns bymekaar kan wees vir n ontspanne welverdiende wegbreek naweek saam….

Hierdie jaar maak die Sakekamer weer so en vind dit plaas te Waterberg Farmstay buite Vaalwater vanaf 12-14 September.

Daar is groen grasperke tot teen die water met ablusie geriewwe met kampterein wat baie skoon en netjies onderhou word dis werklik die moeite werd om te besoek.

Kostes vir verblyf:  R 85 per kop per dag/nag.  Kan met aankoms betaal word, met kaart of kontant.

Inskrywingsgeld:  R100 per kop (onthou net dat dit catch en release is)

Pryse sal in 3 Katagorie gegee word:  Voorskool / Laerskool / Hoërskool

Padaanwysings:

 

Waterberg Farmstay & Karavaan Park is op die oewers van die Mogol Rivier geleë. 35Km vanaf Vaalwater, op die ou Ellisras pad. (Padkaart aangeheg)

Let wel: (Elkeen moet voorsiening maak vir sy eie eet en drinkgoed vir die naweek, behalwe vir Saterdag middag / aand)

Vir Besprekings en verdere inligting Kontak Robbie by : 082 373 1022

 

 Feb 2014 Foto’s