Sakekamer Ledevergadering by Koro Creek om 18h00 vir 18h30

Sprekers:

Mnr Steve Botha – Seda, Small Enterprise Development
Mnr Maila – Polisie, misdaad terugvoering
Mnr Michiel Laubscher – IDP Vergaderings

Dit sal vanaand die eerste Ledevergadering wees, nadat die nuwe Voorsitter en Ondervoorsitter aangewys is. Die oorhandiging van die visvang wisseltrofee sal ook vanaand plaasvind.

Kontant Kroeg en A La Carte ete beskikbaar.

Lede wat nog nie bywoning bevestig het nie, bevestig asseblief so gou as moontlik by kantoor 014 717 4660 /info@waterbergsake.co.za of per sms 071 179 8942.